song lyrics / Janie Bay / Babylon lyrics  | FRen Français

Babylon lyrics

Performer Janie Bay

Babylon song lyrics by Janie Bay official

Babylon is a song in Afrikaans

Klein bondeltjie liefde
En 'n hart van goud
Krulkop en meisiekind mmm
Met oë so blou

Jy haardloop rond energie vol
Jy maak my alyd lag
Jy roep my naam lyk bietjie skaam
Maar jy weet die wêreld draai om jou

Want jy's in die middel, ja jy's in die middel
Babylon Babylon jy's in my hart
Want jy's in die middel, ja jy's in die middel
Babylon Babylon jy's in my hart

Jou lyfie wil net beweeg
Niks is vir jou teveel
So baie liefde om te gee mmm
Jy het my hart gesteel

Jy haardloop rond energie vol
Jy maak my alyd lag
Jy roep my naam lyk bietjie skaam
Maar jy weet die wêreld draai om jou

Want jy's in die middel, ja jy's in die middel
Babylon Babylon jy's in my hart
Want jy's in die middel, ja jy's in die middel
Babylon Babylon jy's in my hart

Want jy's in die middel
Jy's in die middel ja jy's in die middel
Babylon Babylon jy's in my hart

Want jy's in die middel, ja jy's in die middel
Babylon Babylon jy's in my hart (Jy's in my hart)
Want jy's in die middel, ja jy's in die middel
Babylon Babylon jy's in my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Babylon lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid