song lyrics / Janie Bay / Amper Daar lyrics  | FRen Français

Amper Daar lyrics

Performer Janie Bay

Amper Daar song lyrics by Janie Bay official

Amper Daar is a song in Afrikaans

Ek't 'n rede gevind om uit die bed uit te klim
Om asem te haal
Vrede te maak met wie ek is
Jy is my rots
Jy't my gered
Jy is my huis
Jy's als wat ek nodig het

Hulle sê ons is mal
Maar ek weet dit lankal
Saam het ons 'n hemel in die wolke gesoek

En ons is amper daar
En ons is amper daar
Nie so mal soos ons gedink het nie
En ons is amper daar
Al was ons deurmekaar
Dis nie om net dat ek jou nodig het nie
Ek het jou lief
Ek het jou lief
Het jou lief

Ons't 'n nuwe kleur in die reënboog gevind
Stukkies goud aan ons harte gebind
Van vooraf begin
Deur al die geraas gee jy my rus
Jy maak my soms kwaad
Dis maar net hoe dit is
So vêr is ons nog saam
Ons sal vêrder kan gaan
Saam gaan ons die ligpunt in die donker moet soek

En ons is amper daar
En ons is amper daar
Nie so mal soos ons gedink het nie
En ons is amper daar
Al was ons deurmekaar
Dis nie om net dat ek jou nodig het nie
Ek het jou lief
Ek het jou lief

Ek het jou lief

Wil net hê jy moet weet
Wil net hê jy moet weet
Jy is my vlieër in die donderweer
Elektrisiteit in die atmosfeer
Wil net hê jy moet weet
Wil net hê jy moet weet
Wil net jou hê, wil jou net hê, moes jou net sê

En ons is amper daar
En ons is amper daar
Nie so mal soos ons gedink het nie (Ek het jou lief, ek het jou lief)
En ons is amper daar
Al was ons deurmekaar
Dis nie om net dat ek jou nodig het nie
Ek het jou lief
Ek het jou lief

(Ek het jou lief, ek het jou lief)
Ek het jou lief
Ek het jou lief
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Amper Daar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid