song lyrics / Jan de Wet / Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou lyrics  | FRen Français

Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou lyrics

Performers Jan de WetDie Louwtjie OutjiesWillie JoubertMelanie SteenkampSoekie

Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou song lyrics by Jan de Wet official

Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou is a song in Afrikaans

Die vrou van Lot was liewer vir haar goed
As vir die Woord van God
Toe die Engel sê laat waai, wou sy gou eers weer om draai
Want in Sodom was sy tuis, by haar vriende en haar huis

Die vrou van Lot was liewer vir haar goed
As vir die Woord van God
Die Engele sê kom maar tannie Lot kyk om
To tref 'n groot ramp haar, sy word 'n sout pilar

Noag het 'n ark gebou, die mense het hom uitgejou
Noag het hul so geplyt maar hulle harte was vol van neit
Die reën stort neer in strome, die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome en net maar agt is gered

Twee vir twee stap die diere in
Die aap en die beer en die kangaroe
In die ark sit hul en wag
Op die grote oordeelsdag

Die reën stort neer in strome, die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome en net maar agt is gered
Die reën stort neer in strome, die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome en net maar agt is gered
En net maar agt is gered
En net maar agt is gered
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid