song lyrics / Jan de Wet / Strome Van Seën / Geseënde Jesus - Medley lyrics  | FRen Français

Strome Van Seën / Geseënde Jesus - Medley lyrics

Performer Jan de Wet

Strome Van Seën / Geseënde Jesus - Medley song lyrics by Jan de Wet official

Strome Van Seën / Geseënde Jesus - Medley is a song in Afrikaans

Strome van seën van bowe
Dit het die liefde beloof
Heerlike tyd van verkwikking
Vloei uit ons Heiland en Hoof

Strome van seën
Gee van U volheid ons weer
Reeds val die druppels gedurig
Gee ons die strome, o Heer

Strome van seën van bowe
Daal met verfrissing tans neer
Gee uit U hemelse volheid
Gee ons U oorvloed, o Heer

Strome van seën
Gee van U volheid ons weer
Reeds val die druppels gedurig
Gee ons die strome, o Heer

Geseënde Jesus, o Heer van my hart
U krag tot genesing dit soek ek met smart
Verbreek ieder afgod, verban alle vrees
O was my en witter as sneeu sal ek wees

Witter as sneeu ja witter as sneeu
O was my en witter as sneeu sal ek wees

Nou glo ek ten vol en verheug my in God
Ek rus in Sy liefde o blye genot
My Jesus verlos my van twyfel en vrees
Hy was my en witter as sneeu sal ek wees

Witter as sneeu ja witter as sneeu
O was my en witter as sneeu sal ek wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Strome Van Seën / Geseënde Jesus - Medley lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol to the left of the house
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid