paroles de chanson / Jan de Wet parole / Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou lyrics  | ENin English

Paroles de Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou

Interprètes Jan de WetDie Louwtjie OutjiesWillie JoubertMelanie SteenkampSoekie

Paroles de la chanson Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou par Jan de Wet lyrics officiel

Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou est une chanson en Afrikaans

Die vrou van Lot was liewer vir haar goed
As vir die Woord van God
Toe die Engel sê laat waai, wou sy gou eers weer om draai
Want in Sodom was sy tuis, by haar vriende en haar huis

Die vrou van Lot was liewer vir haar goed
As vir die Woord van God
Die Engele sê kom maar tannie Lot kyk om
To tref 'n groot ramp haar, sy word 'n sout pilar

Noag het 'n ark gebou, die mense het hom uitgejou
Noag het hul so geplyt maar hulle harte was vol van neit
Die reën stort neer in strome, die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome en net maar agt is gered

Twee vir twee stap die diere in
Die aap en die beer en die kangaroe
In die ark sit hul en wag
Op die grote oordeelsdag

Die reën stort neer in strome, die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome en net maar agt is gered
Die reën stort neer in strome, die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome en net maar agt is gered
En net maar agt is gered
En net maar agt is gered
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tannie Lot/Noag Het 'n Ark Gebou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du cadenas
2| symbole à droite de l'oeil
3| symbole à droite du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid