song lyrics / Jan de Wet / Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies lyrics  | FRen Français

Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies lyrics

Performers Jan de WetPiet SmitLisbé VisserWanda De Kock

Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies song lyrics by Jan de Wet official

Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies is a song in Afrikaans

H‍‍elder skyn U lig vir die n‍‍asi‍‍es
'n Vr‍‍eugdeg‍‍lans om die mense te v‍‍erlig
Tot die hele wêreld k‍‍an sien U is dié lig
Mag U lig Heer, d‍‍eur ons skyn

Vrolik klink ons lied vir die vol‍‍ke
'n Pryslied bring al die nasies om ons saam
T‍‍ot die hele wêreld kan j‍‍ubel oor U naam
Mag U lof Heer, d‍‍eur ons k‍link

Balsem bring herstel vir die won‍‍de
'n Sagte salf vir die mense met hul s‍‍eer
Tot die hele wêreld kan s‍‍ien dat U gen‍‍ees
Mag U troos Heer, d‍‍eur ons b‍ied

Heer, U Woord gee hoop aan die n‍‍asi‍‍es
'n Hartvol h‍‍oop om die volke te verb‍‍ly
Tot die h‍‍ele wêreld kan glo dat U be‍‍vry
Mag U hoop Heer, d‍‍eur ons gee

U is Koning Heer, oor die aa‍‍rde
Die mense vra na U wil om U te eer
Tot die hele wêreld kan j‍‍uig dat U re‍‍geer
Laat U ryk Heer, in ons kom
Laat U ryk Heer, in ons kom
Laat U ryk Heer, oral k‍‍om
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid