paroles de chanson / Jan de Wet parole / Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies lyrics  | ENin English

Paroles de Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies

Interprètes Jan de WetPiet SmitLisbé VisserWanda De Kock

Paroles de la chanson Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies par Jan de Wet lyrics officiel

Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies est une chanson en Afrikaans

H‍‍elder skyn U lig vir die n‍‍asi‍‍es
'n Vr‍‍eugdeg‍‍lans om die mense te v‍‍erlig
Tot die hele wêreld k‍‍an sien U is dié lig
Mag U lig Heer, d‍‍eur ons skyn

Vrolik klink ons lied vir die vol‍‍ke
'n Pryslied bring al die nasies om ons saam
T‍‍ot die hele wêreld kan j‍‍ubel oor U naam
Mag U lof Heer, d‍‍eur ons k‍link

Balsem bring herstel vir die won‍‍de
'n Sagte salf vir die mense met hul s‍‍eer
Tot die hele wêreld kan s‍‍ien dat U gen‍‍ees
Mag U troos Heer, d‍‍eur ons b‍ied

Heer, U Woord gee hoop aan die n‍‍asi‍‍es
'n Hartvol h‍‍oop om die volke te verb‍‍ly
Tot die h‍‍ele wêreld kan glo dat U be‍‍vry
Mag U hoop Heer, d‍‍eur ons gee

U is Koning Heer, oor die aa‍‍rde
Die mense vra na U wil om U te eer
Tot die hele wêreld kan j‍‍uig dat U re‍‍geer
Laat U ryk Heer, in ons kom
Laat U ryk Heer, in ons kom
Laat U ryk Heer, oral k‍‍om
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'horloge
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid