song lyrics / Jan de Wet / Die Man Met Die Liefde In Sy Oë lyrics  | FRen Français

Die Man Met Die Liefde In Sy Oë lyrics

Performer Jan de Wet

Die Man Met Die Liefde In Sy Oë song lyrics by Jan de Wet official

Die Man Met Die Liefde In Sy Oë is a song in Afrikaans

Daar is soveel paaie wat bepaal waar jou hart more sal wees
Daar is soveel treine om te haal op die stasies van die Gees
Maar daar is net een pad, en dis die een wat jy kan vat
En Hy is die weg

Sy liefde is vir ewig en Sy woorde kan jy glo
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in Sy oë
Met die liefde in Sy oë

Daar is tye wat te donker is in die kamers van my gees
En ek ruimte soek en ware rus en om weg te breek uit vrees
Dan kniel ek nog ‘n keer voor Sy liefde en Sy voete neer
Want Hy is die weg

Sy liefde is vir ewig en Sy woorde kan jy glo
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in Sy oë
Die liefde in Sy oë

Dan kniel ek nog ‘n keer voor Sy liefde en Sy voete neer
Want Hy is die (Hy is die)
Hy is die weg

Sy liefde is vir ewig en Sy woorde kan jy glo
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in Sy oë
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in sy oë
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in sy oë
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Man Met Die Liefde In Sy Oë lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid