paroles de chanson / Jan de Wet parole / Die Man Met Die Liefde In Sy Oë lyrics  | ENin English

Paroles de Die Man Met Die Liefde In Sy Oë

Interprète Jan de Wet

Paroles de la chanson Die Man Met Die Liefde In Sy Oë par Jan de Wet lyrics officiel

Die Man Met Die Liefde In Sy Oë est une chanson en Afrikaans

Daar is soveel paaie wat bepaal waar jou hart more sal wees
Daar is soveel treine om te haal op die stasies van die Gees
Maar daar is net een pad, en dis die een wat jy kan vat
En Hy is die weg

Sy liefde is vir ewig en Sy woorde kan jy glo
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in Sy oë
Met die liefde in Sy oë

Daar is tye wat te donker is in die kamers van my gees
En ek ruimte soek en ware rus en om weg te breek uit vrees
Dan kniel ek nog ‘n keer voor Sy liefde en Sy voete neer
Want Hy is die weg

Sy liefde is vir ewig en Sy woorde kan jy glo
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in Sy oë
Die liefde in Sy oë

Dan kniel ek nog ‘n keer voor Sy liefde en Sy voete neer
Want Hy is die (Hy is die)
Hy is die weg

Sy liefde is vir ewig en Sy woorde kan jy glo
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in Sy oë
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in sy oë
Ek volg nou in die spore van die man met die liefde in sy oë
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Man Met Die Liefde In Sy Oë

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole en haut de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid