song lyrics / Jan de Wet / Die Lewe Is 'n Groot Orkes lyrics  | FRen Français

Die Lewe Is 'n Groot Orkes lyrics

Performer Jan de Wet

Die Lewe Is 'n Groot Orkes song lyrics by Jan de Wet official

Die Lewe Is 'n Groot Orkes is a song in Afrikaans

Die lewe is ‘n groot orkes
En elke mens is soos ‘n instrument
Jy speel heel anders as die res
En God is die Groot Heer dirigent

Jou klank is heel besonder
En dit is ‘n luister werd
En elke mens se wonder in die lewe se konsert

Jy speel jou eie wysie
Jou eie melodie
Maar God laat alles saamvloei
Tot ‘n heel groot simfonie

Die lewe is ‘n groot orkes
En elke mens is soos ‘n instrument
Jy speel heel anders as die res
En God is jou Groot Heer dirigent

Jou klank is heel besonder
En dit is ‘n luister werd
En elke mens se wonder in die lewe se konsert

Jy speel soos wat jou hart dink
Jou eie melodie
Maar God laat alles saamklink
Tot ‘n wonder harmonie

Jy dink jy is oorbodig
En net ‘n onderdeel
Maar God het jou so nodig
Vir die simfonie geheel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Lewe Is 'n Groot Orkes lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid