paroles de chanson / Jan de Wet parole / Die Lewe Is 'n Groot Orkes lyrics  | ENin English

Paroles de Die Lewe Is 'n Groot Orkes

Interprète Jan de Wet

Paroles de la chanson Die Lewe Is 'n Groot Orkes par Jan de Wet lyrics officiel

Die Lewe Is 'n Groot Orkes est une chanson en Afrikaans

Die lewe is ‘n groot orkes
En elke mens is soos ‘n instrument
Jy speel heel anders as die res
En God is die Groot Heer dirigent

Jou klank is heel besonder
En dit is ‘n luister werd
En elke mens se wonder in die lewe se konsert

Jy speel jou eie wysie
Jou eie melodie
Maar God laat alles saamvloei
Tot ‘n heel groot simfonie

Die lewe is ‘n groot orkes
En elke mens is soos ‘n instrument
Jy speel heel anders as die res
En God is jou Groot Heer dirigent

Jou klank is heel besonder
En dit is ‘n luister werd
En elke mens se wonder in die lewe se konsert

Jy speel soos wat jou hart dink
Jou eie melodie
Maar God laat alles saamklink
Tot ‘n wonder harmonie

Jy dink jy is oorbodig
En net ‘n onderdeel
Maar God het jou so nodig
Vir die simfonie geheel
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Lewe Is 'n Groot Orkes

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du cadenas
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid