song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Die Vroutjie Met Die Geldstuk lyrics  | FRen Français

Die Vroutjie Met Die Geldstuk lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Die Vroutjie Met Die Geldstuk song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Die Vroutjie Met Die Geldstuk is a song in Afrikaans

'n Vroutjie het 'n geldstuk in haar huis verloor
Sy't oral rondgesoek maar kon dit nie opspoor nie
Sy't hier gesoek en daar maar weer o weer
Sy kon dit glad nie kry nie toe begin sy vee

Sy't oral rondgevee en toe't sy dit gekry
Toe het sy dit styf vasgehou haar hartjie was so bly
Sy nooi toe al haar bure om saam bly te wees
Sy gee toe vir hul koek en tee en almal vier saam vees

Hier is die geldstuk hier is hy
Hier is my geldstuk ek het hom gekry

Die Koningkryk van Jesus is meer waardevol
As al die geld munstukke wat in die wêreld rol
En as jy Jesus soek dan sal jy Hom kry
En soos die geldstuk vroutjie is jou hartjie dan ook bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Vroutjie Met Die Geldstuk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid