paroles de chanson / Jan De Wet En Die Lofkleuters parole / Die Vroutjie Met Die Geldstuk lyrics  | ENin English

Paroles de Die Vroutjie Met Die Geldstuk

Interprète Jan De Wet En Die Lofkleuters

Paroles de la chanson Die Vroutjie Met Die Geldstuk par Jan De Wet En Die Lofkleuters lyrics officiel

Die Vroutjie Met Die Geldstuk est une chanson en Afrikaans

'n Vroutjie het 'n geldstuk in haar huis verloor
Sy't oral rondgesoek maar kon dit nie opspoor nie
Sy't hier gesoek en daar maar weer o weer
Sy kon dit glad nie kry nie toe begin sy vee

Sy't oral rondgevee en toe't sy dit gekry
Toe het sy dit styf vasgehou haar hartjie was so bly
Sy nooi toe al haar bure om saam bly te wees
Sy gee toe vir hul koek en tee en almal vier saam vees

Hier is die geldstuk hier is hy
Hier is my geldstuk ek het hom gekry

Die Koningkryk van Jesus is meer waardevol
As al die geld munstukke wat in die wêreld rol
En as jy Jesus soek dan sal jy Hom kry
En soos die geldstuk vroutjie is jou hartjie dan ook bly
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Vroutjie Met Die Geldstuk

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole en bas de la valise
3| symbole en bas de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid