song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Dawid & Goliat lyrics  | FRen Français

Dawid & Goliat lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Dawid & Goliat song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Dawid & Goliat is a song in Afrikaans

Dawid roep sy pa sy naam
Jy moet na die oorlog toe gaan
Wat vir jou boeties 'n bietjie kos
'n Wimpy burger en tande vlos

Neem ook brood en kaas
Maar jy moet jou gou gou haas
Dat die kos vir hulle krag kan gee
Om die Filistyne plat te vee

Toe kom Dawid by die oorlog aan
Maar hy was heeltemaal stom geslaan
Want 'n groot ou reus Goliat
Het die hele Israel aangevat

Hy hoor toe die reus sê, right, wie van julle wil teen my fight?
Maar almal bewe van die vrees
En kruip weg vir die groot ou reus

Dawid word toe skielik kwaad
Hy het met ou Goliat gepraat
Jy beledig God se naam
Jy wat daar met jou boep pens staan

My God is baie groter as jy
En as Hy jou in die hande kry
Dan sal jy dit beslis berou en ek self is ook lus vir jou

Toe Dawid dit alles vertel
Het hy vyf klippies opgetel
Hy tref ou Goliat toe met die een
En hy val neer dat die aarde dreun

Hy gryp die reus toe aan sy baard
En kap sy kop af met 'n swaard
En toe die kop een kant rol
Het die Filistyne weg gehol

Dawid het die reus verslaan
Want hy't geveg in die Here se naam
En Israel was weer baas in die land
Die Here was mos aan hul kant
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dawid & Goliat lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid