song lyrics / Jan Bloukaas / Sterre Brand lyrics  | FRen Français

Sterre Brand lyrics

Performers Janie BayJan Bloukaas

Sterre Brand song lyrics by Jan Bloukaas official

Sterre Brand is a song in Afrikaans

Na al die jare
Gif in my are
Al daai laat aande
Proe soos tequila en sonder jou hande op my

Jy trek my in
Jy trek my uit met 'n koue kyk
En jou warm lyf
Voel ek verloor beheer

Jy trek my in
Jy trek my uit kan ek langer bly
Kan ek langer bly
So reg dit was verkeerd, my soos 'n boek gelees al die woorde weer vergeet
Jy's steeds mooi vir my

Jy's steeds mooi vir my

Skemers op strande
Sand deur ons hande
Ons breek soos die branders
Voel dit weer en weer en weer en weer

Jy trek my in jy trek my uit kan ek langer bly
Kan ek langer bly
Voel soos die eerste keer

Jy trek my in
Jy trek my uit met 'n koue kyk
En jou warm lyf
So reg dit was verkeerd my soos 'n boek gelees

En as jy val
Sal ek jou vang die sterre brand jou oë
Maak hul toe my skat
Voel ek verloor beheer
Ek moet van jou vergeet hou op so na my kyk

Jy weet jy's mooi vir my
Weet jy's mooi vir my
Weet jy's mooi vir my
Weet jy's mooi vir my
Jy weet jy's mooi vir my
Jy weet jy's mooi vir my
Jy weet jy's mooi vir my
Weet jy's mooi vir my
Weet jy's mooi vir my

Jy weet jy's mooi vir my
Jy weet jy's mooi vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sterre Brand lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the right of the house
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid