song lyrics / Jan Bloukaas / As Ek Jou Hoor Lag lyrics  | FRen Français

As Ek Jou Hoor Lag lyrics

Performer Jan Bloukaas

As Ek Jou Hoor Lag song lyrics by Jan Bloukaas official

As Ek Jou Hoor Lag is a song in Afrikaans

Sê my wat maak jy vanaand?
Kom ons krap ‘n paar sente bymekaar
Ek kom tel jou op so net na twaalf
Dan vat ons die bus na gisteraand

Toe ek soos ‘n vreemdeling kon dans
En jy nog met engele kon praat
Ek voel die winter in jou hart
Ek sien die lente in jou

Staan
O ek wil, oe ek wil, oe ek wil

Op die N1 klim en ry tot ek geluk vind
Dalk by ‘n berg af of dalk by ‘n dorp in
As ek jou hoor lag dan weet ek waar die huis is
As ek jou hoor lag, as ek jou hoor lag

Sê my waar was jy gistraand?
Self met jou hier raak ek eensaam
Ek het jou hoor lag daar in die straat
En toe jy my sien los jy sy hand

As jy soos ‘n vreemdeling gaan praat
Gaan ek met ‘n vreemdeling gaan dans
Ek voel die winter in jou hart
Ek sien die lente in jou

Staan
O ek wil en ek wil, oe ek wil

Op die N1 klim en ry tot ek geluk vind
Dalk by ‘n berg af of dalk by ‘n dorp in
As ek jou hoor lag dan weet ek waar die huis is
As ek jou hoor lag, as ek jou hoor lag

Op die N1 klim en ry tot ek geluk vind
Dalk by ‘n berg af of dalk by ‘n dorp in
As ek jou hoor lag dan weet ek waar die huis is
As ek jou hoor lag, as ek jou hoor lag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Ek Jou Hoor Lag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid