song lyrics / Jan Bloukaas / Heilig lyrics  | FRen Français

Heilig lyrics

Performer Jan Bloukaas

Heilig song lyrics by Jan Bloukaas official

Heilig is a song in Afrikaans

Ek sal lig word jy sal sien
Onderdeur die donker wag net dat ek skyn
So hou net bietjie uit gee dit nog 'n tyd
Ek sal jou kan wys wat jy verdien jy sal sien
Jy sal sien

En ek dink nie hy dink as jy praat nie
Kyk deur my oë en sien dan wat ek sien
Ek kan nie dink dat die hemel jou nie wil hê nie
Want jy is, jy is, jy is
Heilig

Jy's heilig

Ek sal sing tot jy my hoor
Anders skryf tot jy my kan verstaan
Ek weet die aand raak laat
En jy's moeg gepraat oor wat saak maak

Dan sal ek lig word jy sal sien
Onderdeur die donker wag net dat ek skyn
So hou net bietjie uitgee dit nog 'n tyd
Ek sal jou kan wys wat jy verdien jy sal sien
Jy sal sien

En ek dink nie hy dink as jy praat nie
Kyk deur my oë en sien dan wat ek sien
Ek kan nie dink dat die hemel jou nie wil hê nie
Want jy is, jy is, jy is
Heilig

Jy's heilig

En kan kan kan jy sien
Kan kan kan jy sien
En wil wil wil jy sien
Wil wil wil jy sien

En ek dink nie hy dink as jy praat nie
Kyk deur my oë en sien dan wat ek sien
Ek kan nie dink dat die hemel jou nie wil hê nie
Want jy is, jy is, jy is
Heilig

Jy's heilig

Jy's heilig
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Heilig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol to the left of the envelope
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid