song lyrics / Jan Bloukaas / Lewe lyrics  | FRen Français

Lewe lyrics

Performer Jan Bloukaas

Lewe song lyrics by Jan Bloukaas official

Lewe is a song in Afrikaans

Ek mis die dae toe alles nog eenvoudig was
Toe nuuskierigheid my enigste kompas was, maar
Iewers lanks die pad het ek my rigting verloor
En nou, kyk waar's ons nou

Is dit net ek, of lyk die sterre mooi vanaand?
Ons almal jaag net rond om ons werk te maak
Hou op bereik en kyk wat jy werklik het
Die lewe is 'n oop boek, so begin skryf

Ek mis die dae toe alles nog maklik was
Toe ons probleme nog kleiner as ons drome was
Maar iewers lanks die pad het ons mos groot geraak
En nou, kyk waar's ons nou

Vertel my, droom jy nog werklik waar?
Dalk word jou drome nog waar vanaand
Is hy hier vanaand, kan ek dalk dit maak
Hou op vrae vra, maak jou gedagtes waar

Niemand het dit groot gemaak sonder om bang te wees nie
My vriend jy't nie hierdie lewe gekry om dood te wees nie

Is dit net ek, of lyk die sterre mooi vanaand?
Ons almal jaag net rond om ons werk te maak
Hou op bereik en kyk wat jy werklik het
Die lewe is 'n oop boek, so begin skryf

Ek mis die dae toe alles nog eenvoudig was
Toe nuuskierigheid my enigste kompas was, maar
Iewers lanks die pad het ek my rigting verloor
En nou, kyk waar's ons nou

Is dit net ek, of lyk die sterre mooi vanaand?
Ons almal jaag net rond om ons werk te maak
Hou op bereik en kyk wat jy werklik het
Die lewe is 'n oop boek, so begin skryf
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid