song lyrics / Gerhard Steyn / Jy's My Beste Pel lyrics  | FRen Français

Jy's My Beste Pel lyrics

Performer Gerhard Steyn

Jy's My Beste Pel song lyrics by Gerhard Steyn official

Jy's My Beste Pel is a song in Afrikaans

Vriende slyp mekaar
Jy was vir my nog altyd daar
‘n Bliksem maar ‘n steunpilaar
Op Jagerbombs was ons al bietjie dronk

Amper met ons alies in die tronk
Weggehol vir ‘n polisiehond
Ek en jy
Maak die wêreld rond

Jy’s my beste pel, jy sal altyd wees
Saam was ons al in die sop gewees
Met ‘n babbelas en ‘n armyjas
Het jy vir my in die reën gewag

‘n Vriend soos jy sal ek nêrens kry
‘n Vriend soos jy altyd daar vir my
Jy’s my beste pel
Jy’t met ‘n bicycle deur my hart gery

Vriende slyp mekaar
Ek was vir jou ook altyd daar
Deur tawwe tye bymekaar
Op B en C was ons al baie dronk

Amper met ons alies in die tronk
Weggehol vir ‘n polisiehond
Ek en jy
Maak die wêreld rond

Ooh Ja
Jy’s beste pel, jy sal altyd wees
Saam was ons al in die sop gewees
Met ‘n babbelas en ‘n armyjas
Het jy vir my in die reën gewag

‘n Vriend soos jy sal ek nêrens kry
‘n Vriend soos jy altyd daar vir my
Jy’s my beste pel
Jy’t met ‘n bicycle deur my hart gery

Oh hoo oh hoo oh oh oh, deur my hart gery
Woh hoo oh hoo oh oh oh

Vriende slyp mekaar
Jy was vir my nog altyd daar
‘n Bliksem maar ‘n steunpilaar
Op Jagerbombs was ons al baie dronk

Jy’s beste pel, jy sal altyd wees
Saam was ons al in die sop gewees
Met ‘n babbelas en ‘n armyjas
Het jy vir my in die reën gewag

‘n Vriend soos jy sal ek nêrens kry
‘n Vriend soos jy altyd daar vir my
Jy’s my beste pel
Jy’t met ‘n bicycle deur my hart gery

Woh hoo oh hoo oh, deur my hart gery
Woh hoo oh hoo oh oh oh, deur my hart gery
Ja jy’s my beste pel
Ja jy’s my beste pel
Jy’t met ‘n bicycle deur my hart gery
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy's My Beste Pel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid