song lyrics / Elvis Blue / Was Dit Nie Vir Jou lyrics  | FRen Français

Was Dit Nie Vir Jou lyrics

Performer Elvis Blue

Was Dit Nie Vir Jou song lyrics by Elvis Blue official

Was Dit Nie Vir Jou is a song in Afrikaans

Dis ingewikkeld
Dis altyd so
Tannie Laurika sing van 'n huisie by die see
Maar ek voel soms ek kan nie meer ek weet ek moenie
Maar hey ek doen
Kyk waar staan ek nou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
O jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou

Wys my die pad wat ek moet loop
Gee my spore in die sand 'n stukkie van die land
O sê my tog hoe gaan dit alles heen?
Ek bly onseker maar ek bly langs jou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou

Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou
Was dit nie vir jou o was dit nie vir jou
O jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Was Dit Nie Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid