song lyrics / Elvis Blue / Hoop In Die Donker lyrics  | FRen Français

Hoop In Die Donker lyrics

Performer Elvis Blue

Hoop In Die Donker song lyrics by Elvis Blue official

Hoop In Die Donker is a song in Afrikaans

Hallo Ma ek staan by die deur
Die pad was lank en my voete is seer
Ek was veels te lank in die wind en weer
Ek was veels te ver om weer terug te keer

Ma hoef niks te sê Ma hoef niks te doen
Hierdie wegloop kind verdien nie eers 'n soen
As ek net kan rus vir 'n oomblik weer
In my Ma se huis kan skuil van die seer

Ek soek hoop in die donker dat die lig my weer sal kry
Ek soek water vir die dors wat ewig in my bly
Ek bly steeds 'n soeker 'n swerwer wat nog niks kon kry
Ja Ma ek is so jammer vir die seer en die pyn
O Ma ek is so jammer vir die seer en die pyn

Die nagte was rof en die vrouens los
Het my hart verloor en my geld gemors
Ek wou nie terug kom want ek wil nie baklei
Laat my net vir 'n oomblik in die stilte bly

Op 'n trok in die nag op 'n ver plek
Kyk ek op in die lig en onthou ek hoe ek
As 'n jong seun geglo het dat God steeds werk
O Mama daai mooi gedagtes is lankal weg

Ek soek hoop in die donker dat die lig my weer sal kry
Ek soek water vir die dors wat ewig in my bly
Ek bly steeds 'n soeker 'n swerwer wat nog niks kon kry
Ja Ma ek is so jammer vir die seer en die pyn
O Ma ek is so jammer vir die seer en die pyn

Vergewe my Ma as ek dit kan vra?
Asseblief moenie praat laat my net eers klaar maak
My woorde het verniel ek weet dit was seer
Maar ek het Ma steeds lief Ma moet dit weet

Ja ek het Ma steeds lief Ma moet dit weet
Ek het Ma steeds lief
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoop In Die Donker lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid