paroles de chanson / Elvis Blue parole / Was Dit Nie Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Was Dit Nie Vir Jou

Interprète Elvis Blue

Paroles de la chanson Was Dit Nie Vir Jou par Elvis Blue lyrics officiel

Was Dit Nie Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Dis ingewikkeld
Dis altyd so
Tannie Laurika sing van 'n huisie by die see
Maar ek voel soms ek kan nie meer ek weet ek moenie
Maar hey ek doen
Kyk waar staan ek nou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
O jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou

Wys my die pad wat ek moet loop
Gee my spore in die sand 'n stukkie van die land
O sê my tog hoe gaan dit alles heen?
Ek bly onseker maar ek bly langs jou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou

Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou
Was dit nie vir jou

Toe ek alles net wou los toe voel ek hoe jy my vas hou
Was dit nie vir jou o was dit nie vir jou
O jy bly vir my die anker wat my teen die storms hou
Ja jy bly vir my die rots waarop ek steeds my huis wil bou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Was Dit Nie Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du téléviseur
2| symbole à droite de la croix
3| symbole à gauche du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid