song lyrics / Elvis Blue / Êrens In Die Middel Van Nȇrens lyrics  | FRen Français

Êrens In Die Middel Van Nȇrens lyrics

Performer Elvis Blue

Êrens In Die Middel Van Nȇrens song lyrics by Elvis Blue official

Êrens In Die Middel Van Nȇrens is a song in Afrikaans

Êrens in die middel van nêrens
Ons almal was al daar
Het jy al ooit gesit in die stilte
Met meer antwoorde as vrae

Die binne klop 'n hart wat jonk is
Ek sien 'n nuwe horizon
Waar alles wat hier onder die son is
Soos water bymekaar sal kom

Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen

Daar’s 'n klank wat elke mens met hom saamdra
As jy stil word sal jy dit hoor
Maar elke een wat ons saamwees wil opbreek
Sal moet swyg voor die stem van die koor

Hoeveel keer sal jy liefdie moet uitroep
Sal ons wag tot die klippe dit sing
Sal jy ooit jouself kan oopmaak
Vir die diepe fluistering

Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen

Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Êrens In Die Middel Van Nȇrens lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol to the left of the star
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid