paroles de chanson / Elvis Blue parole / Êrens In Die Middel Van Nȇrens lyrics  | ENin English

Paroles de Êrens In Die Middel Van Nȇrens

Interprète Elvis Blue

Paroles de la chanson Êrens In Die Middel Van Nȇrens par Elvis Blue lyrics officiel

Êrens In Die Middel Van Nȇrens est une chanson en Afrikaans

Êrens in die middel van nêrens
Ons almal was al daar
Het jy al ooit gesit in die stilte
Met meer antwoorde as vrae

Die binne klop 'n hart wat jonk is
Ek sien 'n nuwe horizon
Waar alles wat hier onder die son is
Soos water bymekaar sal kom

Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen

Daar’s 'n klank wat elke mens met hom saamdra
As jy stil word sal jy dit hoor
Maar elke een wat ons saamwees wil opbreek
Sal moet swyg voor die stem van die koor

Hoeveel keer sal jy liefdie moet uitroep
Sal ons wag tot die klippe dit sing
Sal jy ooit jouself kan oopmaak
Vir die diepe fluistering

Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen

Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Êrens In Die Middel Van Nȇrens

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du pouce en l'air
2| symbole en haut du téléviseur
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid