song lyrics / Eden / Somer Van Ons Lewe lyrics  | FRen Français

Somer Van Ons Lewe lyrics

Performer Eden

Somer Van Ons Lewe song lyrics by Eden official

Somer Van Ons Lewe is a song in Afrikaans

Die eerste soen was die beste
Die eerste aand was die kortste
Die eerste tree wat ek moes gee
Was vir liefde die grootste

Die eerste fight was die seerste
Die eerste leun was die leegste
Die eerste aand toe jy wou loop
Was die opmaak die soetste

Dit was die somer van ons lewe
Ons was jonk en soveel kere
Op Bon Jovi se Bed of Roses
Ek onthou al die special moments

Soos ons delf in die verlede
In die dae van geskeurde klere
Ons het min geslaap ons het wild geraak
Ons kon toe nog sonder woorde met ons harte praat
Die somer van ons lewe

Die eerste val was die verste
Die eerste vat was die sagste
Die eerste keer toe ek jou proe
Was jou lippe my begeerte

Dit was die somer van ons lewe
Ons was jonk en soveel kere
Op Bon Jovi se Bed of Roses
Ek onthou al die special moments

Soos ons delf in die verlede
In die dae van geskeurde klere
Ons het min geslaap ons het wild geraak
Ons kon toe nog sonder woorde met ons harte praat
Die somer van ons lewe

Elke oomblik sal ek onthou
Ek was so verdom verlief op jou
Ons was mal ons was rof en roekeloos
Alles was eindeloos

Dit was die somer van ons lewe
Ons was jonk en soveel kere
Op Bon Jovi se Bed of Roses
Ek onthou al die special moments

Soos ons delf in die verlede
In die dae van geskeurde klere
Ons het min geslaap ons het wild geraak
Ons kon toe nog sonder woorde met ons harte praat
Die somer van ons lewe
Die somer van ons lewe
Die somer van ons lewe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Somer Van Ons Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid