song lyrics / Eden / Nooit Oud Raak Nie lyrics  | FRen Français

Nooit Oud Raak Nie lyrics

Performer Eden

Nooit Oud Raak Nie song lyrics by Eden official

Nooit Oud Raak Nie is a song in Afrikaans

Nog ‘n oggend
Nog ‘n middag
Nog ‘n kan nie
Wag vir Vrydag

Weer ‘n opstaan
Weer ‘n laat werk
Weer ‘n byt net vas
Of ‘n staan sterk

So moet nie jou wekker stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie
Nee moenie

Ek voel nou bietjie soos ‘n tiener alles pla jou al hoe minder
Hierdie aand het nou begin en gaan nie gou klaar maak nie
Al is jy honderd ouderdom is net ‘n nommer, kom ons almal skree nou sommer
Ons gaan nooit oud raak nie, nooit oud raak nie

Nee ons gaan nooit oud raak nie
Nee ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Nee ons gaan nooit oud raak nie, raak nie

Nog ‘n rondte
Nog ‘n glimlag
Nog ‘n springbokkie
Wat vir jou wag

Weer ‘n dansvloer
Weer ‘n treffer
Gryp die mikrofoon
En gaan sê vir almal

So moet nie jou wekker stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie
Nee moenie

Ek voel nou bietjie soos ‘n tiener alles pla jou al hoe minder
Hierdie aand het nou begin en gaan nie gou klaar maak nie
Al is jy honderd, ouderdom is net ‘n nommer
Kom ons almal skree nou sommer ons gaan nooit oud raak nie, nooit oud raak nie

Nee ons gaan nooit oud raak nie
Nee ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Nee ons gaan nooit oud raak nie, raak nie

Ouderdom is net ‘n nommer
So kom ons almal skree maar sommer

So moet nie jou wekker stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie
Nee moenie

Ek voel nou bietjie soos ‘n tiener alles pla jou al hoe minder
Hierdie aand het nou begin en gaan nie gou klaar maak nie
Al is jy honderd, ouderdom is net ‘n nommer
Kom ons almal skree nou sommer ons gaan nooit oud raak nie, nooit oud raak nie

Nee ons gaan nooit oud raak nie
Nee ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Nee ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nooit Oud Raak Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid