song lyrics / Eden / Liefde Was Eers Liefde lyrics  | FRen Français

Liefde Was Eers Liefde lyrics

Performer Eden

Liefde Was Eers Liefde song lyrics by Eden official

Liefde Was Eers Liefde is a song in Afrikaans

Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet, dit voel so goed
Ja, jy het my laat wakker raak en liefde kon toe liefde raak oor jou

Nooit gedink ek sou kon sê nie
Dat ek alles het wat ek wou hê nie
Iemand wat my lief het nes ek is, as ek weggaan my so baie mis
En my elke dag by jou wil hê

Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet, dit voel so goed
En ek het eers 'n mens geraak, toe jy en ek mekaar aanraak, ja
Liefde was eers liefde toe jy vir my sê, ek wil jou hê
Ja, jy het my laat wakker raak en liefde kon toe liefde raak oor jou

As jy ooit van my sou weggaan
Sal ek nie weer liefhê nie want niemand
Niemand anders sal my so laat voel en als verstaan wat ek bedoel
En soene gee soos net jy kan

Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet, dit voel so goed
En ek het eers 'n mens geraak, toe jy en ek mekaar aanraak, ja
Liefde was eers liefde toe jy vir my sê, ek wil jou hê
Ja, jy het my laat wakker raak en liefde kon toe liefde raak oor jou

Jy leer my
Inspireer my
Elke keer jy
Niemand anders sal my ooit so ken
Niemand sal my hart weer wen nie

Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet, dit voel so goed
En ek het eers 'n mens geraak, toe jy en ek mekaar aanraak, ja
Liefde was eers liefde toe jy vir my sê, ek wil jou hê
Ja, jy het my laat wakker raak en liefde kon toe liefde raak oor jou
Liefde kon toe liefde raak oor jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liefde Was Eers Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid