song lyrics / Eden / Knieë Lam lyrics  | FRen Français

Knieë Lam lyrics

Performer Eden

Knieë Lam song lyrics by Eden official

Knieë Lam is a song in Afrikaans

Jy sê dit is verby
Jy sê jy kannie langer bly
Met my hart hier in jou hande weet ek jy moet gaan

Ek wens ek kan jou hou
Ek wens ek was 'n beter ou
As dit jou laaste aand by my is wil ek jou nie laat gaan

En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou

En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy sê jy's lief vir my

Ek wens jy kan verstaan
Hoe mis ek al ons tye saam
Ek mis jou hande deur my hare
Hoe kan ek jou laat gaan?

Ek sien jou in die reën
Ek sien hoe jy jou hart uitleen
En ek wens na al die seerkry sien jy ek's die een

En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou

En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy kan sê jy's lief vir my

Net lief vir net lief vir my
Net lief vir net lief vir my
Net lief vir
Ek soek jou naby my

En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou

En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy wil sê jy's lief vir my (Sê jy's lief vir my)

O jy maak my knieë lam
O jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou

En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy kan sê jy's lief vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Knieë Lam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid