song lyrics / Eden / Dirty Dancing lyrics  | FRen Français

Dirty Dancing lyrics

Performer Eden

Dirty Dancing song lyrics by Eden official

Dirty Dancing is a song in Afrikaans

Druk jou lyf teen my lyf
Wil jou liggaam hier teen my voel
Want alleen is ek koud
Maar jy maak my warm, net jy maak my stout

Kom en leen my jou mond
Wil jou lippe om myne voel
En ek sal jou optel
Soos Swayze vir Baby, sal jou nooit laat val

En ons speel Dirty Dancing en ons dans in die donker
Dirty Dancing en ons voel weer jonger
Trek my in, trek my uit, dit is tyd om die deur te sluit
Want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand

As jy vat, vat jy raak
Weet net wat om met my te maak
Want hier tussen die lakens voel jy soos satyn
Jy's 'n kunswerk vir my

En ons speel Dirty Dancing en ons dans in die donker
Dirty Dancing en ons voel weer jonger
Trek my in, trek my uit, dit is tyd om die deur te sluit
Want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand

Ek en jy het die tyd van ons lewe
Elke deel van jou lyf elke kurwe gemaak net vir my (Vir my)

En ons speel Dirty Dancing en ons dans in die donker
Dirty Dancing en ons voel weer jonger
Trek my in, trek my uit, dit is tyd om die deur te sluit
Want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand

Dirty Dancing en ons dans in die donker
Dirty Dancing en ons voel weer jonger
Trek my in, trek my uit, dit is tyd om die deur te sluit
Want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dirty Dancing lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid