song lyrics / Eden / Bly in My Hart lyrics  | FRen Français

Bly in My Hart lyrics

Performer Eden

Bly in My Hart song lyrics by Eden official

Bly in My Hart is a song in Afrikaans

Staan hier by my
Aan my sy
Dat ek vir jou fluister

Hoor jy my nou
As ek sê
Dat ek vir jou hart sal wag?

En ek vra
Hoe dit voel
As ek jou hier teen my hou?
Sien jy my ook by jou?

Bly by my, ek vra jou
Bly in my hart vir altyd
Staan hier by my, ek vra jou
Staan net by my vir altyd, altyd by my

Voel jy my nou
Naby jou
As ek vir jou fluister?

Dink voor jy sê
Dis verby
Want hoe lank moet ek nog wag?

Voor jy my
Sal laat bly?
Dis die seer wat ek moet dra (Ek moet dra)

En ek wag (Ek wag)
Net vir jou
En ek wag net vir jou

Bly by my, ek vra jou
Bly in my hart vir altyd
Staan hier by my, ek vra jou
Staan net by my vir altyd naby my

Ek sal jou op my hande dra
Eendag as jou hart weer na myne vra

Bly hier by my, ek vra jou
Bly in my hart vir altyd
Staan hier by my, ek vra jou
Staan net by my vir altyd naby my

Ek vra jou
Bly in my hart vir altyd naby my
Staan hier by my, ek vra jou
Staan net by my vir altyd, altyd by my

Bly in my hart vir altyd, altyd by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bly in My Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid