song lyrics / Eden / As Ek Voor Jou Breek lyrics  | FRen Français

As Ek Voor Jou Breek lyrics

Performer Eden

As Ek Voor Jou Breek song lyrics by Eden official

As Ek Voor Jou Breek is a song in Afrikaans

Ek staan en kyk vir jou
Jy't terug gevlieg van Mexico
En mense staar my aan
Want almal weet ‘n man mag mos nie huil nie

En ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reën

En as ek voor jou breek was dit als die moeite werd, want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar vanaand stap jy soos ‘n vreemdeling verby, stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my as ek voor jou breek

Hoe kon jy so gou vergeet het
Van die drome wat vir jou en my bedoel was
En miskien kon jy laat weet het
As my trane loop soos reën af teen die ruite

Want ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reun

En as ek voor jou breek was dit als die moeite werd, want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar vanaand stap jy soos ‘n vreemdeling verby, stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my as ek voor jou breek

En as ek voor jou breek was dit als die moeite werd, want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar venaand stap jy soos ‘n vreemdeling verby, stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my as ek voor jou breek

As ek voor jou breek
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Ek Voor Jou Breek lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid