song lyrics / Eden / 54 5de Straat lyrics  | FRen Français

54 5de Straat lyrics

Performer Eden

54 5de Straat song lyrics by Eden official

54 5de Straat is a song in Afrikaans

Jy sê jou liefde's nie te koop nie
En jou hart lê steeds by my
Maar ek het nie wat hy het nie
En by hom sal ek jou kry
Ek onthou jou nog soos gister
Maar dis al verbrande as
En ek kyk net hoe jy wegwaai
Soos jy vir hom sê
Kom hou my stywer vas

Vier en vyftig, vyfde straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad
Waar jy staan
By 'n ander man

Vier en vyftig, vyfde straat
Het ek so gewens om aan jou te raak
Maar daai draad
Jy sê dis reeds te laat

Jy't gesê ek is 'n dromer
En ek stap die pad alleen
Maar dit alles sou ek opgee
Vir 'n druppel somer reen
En na dertig jaar van nou af
Lê jy in sy arms koud
Sou jy vyfde straat ooit afstap
Aan my deur klop vir my vra
Kom saam my ou

Vier en vyftig, vyfde straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad
Waar jy staan
By 'n ander man

Vier en vyftig, vyfde straat
Het ek so gewens om aan jou te raak
Maar daai draad
Jy sê dis reeds te laat
Sê dis reeds te laat
Jy sê dis reeds te laat
Sê dis reeds te laat

Jy sê jou liefde's nie te koop nie
En jou hart lê steeds by my

Vier en vyftig, vyfde straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogies draad
Waar jy staan
By 'n ander man

Vier en vyftig, vyfde straat
Het ek so gewens om aan jou te raak
Maar daai draad
Jy sê dis reeds te laat
Maar daai draad
Jy sê dis reeds te laat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 54 5de Straat lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid