song lyrics / Dewald Wasserfall / Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf) lyrics  | FRen Français

Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf) lyrics

Performer Dewald Wasserfall

Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf) song lyrics by Dewald Wasserfall official

Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf) is a song in Afrikaans

Hier’s waar alles gebeur maar dis waar jy leer van seer
Hou my ten minste vertrou my ten minste en gee my meer
Oooh jy kan nie
Oooh want jy wil nie

En ek wil jou vergeet
En ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uit skryf
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet

Hier’s waar ek jou in die oë staar ons alles gaan uitklaar weer
Jy sal sewe soorte seer moet kry as jy hier in my hart wil bly vir die laaste keer
Oooh jy kan nie
Oooh want jy wil nie

En ek wil jou vergeet
En ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskryf
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet

Jy’t gesê dit sou verander jy’t gesê dit was die laaste keer
Waarom wil jy my verander soos ou gewoontes alles doen om jou te verweer

Want ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskuif
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet

Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskuif
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid