song lyrics / Dewald Wasserfall / So Eensaam Soos Die Son lyrics  | FRen Français

So Eensaam Soos Die Son lyrics

Performer Dewald Wasserfall

So Eensaam Soos Die Son song lyrics by Dewald Wasserfall official

So Eensaam Soos Die Son is a song in Afrikaans

Wie't jou hart gesteel?
En homself laat verbeel hy’s beter
Beter as jy?

Wie't jou toegevou?
Homself rondom jou toegebou?
Jy’s beter, beter as hy

Jy kan vergeet van die seerkry
Solank jy vashou aan my
Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry

Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld
Om en om en om jou
En niemand hier verstaan jou
Maar jy’s vry

Hoekom draai die wêreld
Om en om en om my
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy’s so eensaam soos die son

Wie't jou hart gebreek?
Omgedraai en jou verneuk?
En niemand weet, maar jy verdien die wêreld

Wie’t jou siel verstaan?
Jou asem tien keer weggeslaan?
Jy’s beter as wat hulle jou wil maak

As jy vergeet en vergewe
Sal jy verdien wat jy kry
Jy’t soveel vrae
Maar so min antwoorde vir my

Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld
Om en om en om jou
En niemand hier verstaan jou
Maar jy’s vry

Hoekom draai die wêreld
Om en om en om my
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy’s so eensaam soos die son

Jy kan vergeet van die seerkry
Solank jy vashou aan my
Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry

Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld
Om en om en om jou
En niemand hier verstaan jou
Maar jy’s vry

Hoekom draai die wêreld
Om en om en om my
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy’s so eensaam soos die son

Jy’s so eensaam soos die son
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for So Eensaam Soos Die Son lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid