paroles de chanson / Dewald Wasserfall parole / So Eensaam Soos Die Son lyrics  | ENin English

Paroles de So Eensaam Soos Die Son

Interprète Dewald Wasserfall

Paroles de la chanson So Eensaam Soos Die Son par Dewald Wasserfall lyrics officiel

So Eensaam Soos Die Son est une chanson en Afrikaans

Wie't jou hart gesteel?
En homself laat verbeel hy’s beter
Beter as jy?

Wie't jou toegevou?
Homself rondom jou toegebou?
Jy’s beter, beter as hy

Jy kan vergeet van die seerkry
Solank jy vashou aan my
Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry

Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld
Om en om en om jou
En niemand hier verstaan jou
Maar jy’s vry

Hoekom draai die wêreld
Om en om en om my
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy’s so eensaam soos die son

Wie't jou hart gebreek?
Omgedraai en jou verneuk?
En niemand weet, maar jy verdien die wêreld

Wie’t jou siel verstaan?
Jou asem tien keer weggeslaan?
Jy’s beter as wat hulle jou wil maak

As jy vergeet en vergewe
Sal jy verdien wat jy kry
Jy’t soveel vrae
Maar so min antwoorde vir my

Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld
Om en om en om jou
En niemand hier verstaan jou
Maar jy’s vry

Hoekom draai die wêreld
Om en om en om my
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy’s so eensaam soos die son

Jy kan vergeet van die seerkry
Solank jy vashou aan my
Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry

Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld
Om en om en om jou
En niemand hier verstaan jou
Maar jy’s vry

Hoekom draai die wêreld
Om en om en om my
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy’s so eensaam soos die son

Jy’s so eensaam soos die son
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de So Eensaam Soos Die Son

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'enveloppe
2| symbole en haut de la cible
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid