paroles de chanson / Dewald Wasserfall parole / Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf) lyrics  | ENin English

Paroles de Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf)

Interprète Dewald Wasserfall

Paroles de la chanson Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf) par Dewald Wasserfall lyrics officiel

Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf) est une chanson en Afrikaans

Hier’s waar alles gebeur maar dis waar jy leer van seer
Hou my ten minste vertrou my ten minste en gee my meer
Oooh jy kan nie
Oooh want jy wil nie

En ek wil jou vergeet
En ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uit skryf
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet

Hier’s waar ek jou in die oë staar ons alles gaan uitklaar weer
Jy sal sewe soorte seer moet kry as jy hier in my hart wil bly vir die laaste keer
Oooh jy kan nie
Oooh want jy wil nie

En ek wil jou vergeet
En ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskryf
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet

Jy’t gesê dit sou verander jy’t gesê dit was die laaste keer
Waarom wil jy my verander soos ou gewoontes alles doen om jou te verweer

Want ek wil jou vergeet
Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskuif
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet

Ek wil die kontoere van jou lyf vanaand nog uit my kop uitskuif
En ek wil jou vergewe
En ek wil jou vergeet
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole en bas du nuage
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid