song lyrics / Dewald Wasserfall / My Hart Se Hongersnood lyrics  | FRen Français

My Hart Se Hongersnood lyrics

Performers Dewald WasserfallKarlien Van Jaarsveld

My Hart Se Hongersnood song lyrics by Dewald Wasserfall official

My Hart Se Hongersnood is a song in Afrikaans

Hoe keer jy wat jy voel?
Hoe sluit ‘n mens jou hart?
As als wat jy geweet het
Jou skielik wil verlaat
Dis hoe die liefde praat

Hoe gee mens ‘n gevoel
‘n Lewe, vir ‘n hart?
Gebruik jy al jou woorde
Al kom dit soms te laat?
Dis hoe die liefde praat

Jy’s my ewig, jy’s my altyd
En oor jou het ek geen dag se verwyt
Jy’s die onbekende pad wat lei na waar ek loop
Jy’s my water, jy’s my brood
Vir my hart se hongersnood

Hoe spaar ‘n mens die seer?
Die stilte van ‘n hart?
Hoe keer jy die emosie
As dit te veel wil raak?
Dis hoe die liefde praat

Jy’s my ewig, jy’s my altyd
En oor jou het ek geen dag se verwyt
Jy’s die onbekende pad wat lei na waar ek loop
Jy’s my water, jy’s my brood
Vir my hart se hongersnood

Ek sal jou vashou
Hou sonder ophou
Ek sal jou dit belowe
Oor en oor

Ek hou by my woorde
En die akkoorde wat ek speel vir jou

Jy’s my ewig
Jy’s my altyd
En oor jou het ek geen dag se verwyt
Jy’s die onbekende pad wat lei na waar ek loop
Jy’s my water, jy’s my brood
Vir my hart se hongersnood
Vir my hart se hongersnood
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Hart Se Hongersnood lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid