song lyrics / David Fourie / Jy Soen Soos n Engel lyrics  | FRen Français

Jy Soen Soos n Engel lyrics

Performer David Fourie

Jy Soen Soos n Engel song lyrics by David Fourie official

Jy Soen Soos n Engel is a song in Afrikaans

Jy soen soos 'n engel, met jou vlerke rondom my (Met jou vlerke rondom my)
Jy soen soos 'n engel, in die hemel wil ek bly (Wil ek bly)
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer, jy soen soos 'n engel

Ek wil graag oopkaarte met jou speel
Die waarheid wil ek lankal met jou deel
Jy het iets wat niemand nooit ooit kan steel
Ek is bly dat jy dit met my deel

Ek kan nie glo hoe goed dit voel
Wens jy kon voel wat ek bedoel
Maar jy moet dit glo, ek moet dit vir jou sê (Vir jou sê)

Jy soen soos 'n engel, met jou vlerke rondom my (Met jou vlerke rondom my)
Jy soen soos 'n engel, in die hemel wil ek bly (Wil ek bly)
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer, jy soen soos 'n engel (Jy soen soos 'n engel)

Jy kan my sommer sonder woorde stilmaak
As jou lippe teen aan myne raak
Alle weerstand krummel met jou aanraak
Dis lewe wat jy in my wakker maak

Ek kan nie glo hoe goed dit voel
Wens jy kon voel wat ek bedoel
Maar jy moet dit glo, ek moet dit vir jou sê (Vir jou sê)

Jy soen soos 'n engel, met jou vlerke rondom my (Met jou vlerke rondom my)
Jy soen soos 'n engel, in die hemel wil ek bly (Wil ek bly)
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer, jy soen soos 'n engel

Jy soen soos 'n engel, met jou vlerke rondom my (Met jou vlerke rondom my)
Jy soen soos 'n engel, in die emel wil ek bly (Wil ek bly)
Dis soos asem wat jy gee (Asem wat jy gee)
As jou lippe oor my vee (Lippe oor my vee)
Ooh ek wens jy doen dit weer jy soen soos 'n engel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Soen Soos n Engel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the left of the trash
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid