song lyrics / David Fourie / Hou My Vas Stywer Vas lyrics  | FRen Français

Hou My Vas Stywer Vas lyrics

Performer David Fourie

Hou My Vas Stywer Vas song lyrics by David Fourie official

Hou My Vas Stywer Vas is a song in Afrikaans

In jou oë sien ek als
O, ek weet ons twee verloor beheer
Daardie jeans sit so aish
Daar's so baie wat jy my kan leer

Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis verbode, ek weet
Maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer?

Is dit nou, is dit nooit?
(Is dit nou, is dit nooit?)
Ja, ons sal nie weer die dieselfde wees
As jou lyf my verlei
(As jou lyf my verlei)
Dan wens ek jy kon my gedagtes lees

Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis verbode, ek weet
Maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer?

Hou my vas, stywer vas
Dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy

Hou my vas, stywer vas
Dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy

Kom ek gee jou my hand
Want ek voel ek verloor my kop
Hou my styf teen jou vas
Wanneer hou al die vrae op?

Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis verbode, ek weet
Maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer?

Hou my vas, stywer vas
Dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy

Hou my vas, stywer vas
Dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy

Hou my vas, stywer vas
Dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy

Hou my vas, stywer vas
Dit is donker, dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite
Dis chaos in my
Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy

Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: BERND MEINUNGER, DON KELLY, MARC BRENDON, WOLFGANG G. HERRMANN
Copyright: BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group

Comments for Hou My Vas Stywer Vas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid