song lyrics / Danie Botha / Nuwe wind lyrics  | FRen Français

Nuwe wind lyrics

Performer Danie Botha

Nuwe wind song lyrics by Danie Botha official

Nuwe wind is a song in Afrikaans

Daar's 'n nuwe wind wat waai
Oor 'n land en oor 'n volk
Dis die winde van verandering
Van die Here, ons God

Tye van verkwoking
Van die aangesig van Hom
Skyn vir 'n volk
Wat besluit om terug te kom

O Here waai oor ons (Waai Gees van God)
Laat U Koninkryk nou kom
Laat U Gees ons lei
By die waarheid uit te kom

O Here waai oor ons (Waai Gees van God)
Oor 'n land en oor 'n volk
Gebroke en verlore
Laat die wind nou kom

Daar's nuwe hoop
Op die horison
Daar is lewe in Sy Woord
Daar's nog plek vir ons

Daar's 'n helder lig
Daar's 'n volk wat weet Hy kom
Ja ons roep die dooie bene
Om op te staan vir Hom

O Here waai oor ons (Waai Gees van God)
Laat U Koninkryk nou kom
Laat U Gees ons lei
By die waarheid uit te kom

O Here waai oor ons (Waai Gees van God)
Oor 'n land en oor 'n volk
Gebroke en verlore
Laat die wind nou kom

Waai Gees van God
Waai, bring die lewe terug in ons
Here, waai Gees van God
Waai, so dat ons verander word

Daar's 'n nuwe wind wat waai
Oor 'n land en oor 'n volk
Die winde van verandering
Van die Here, ons God

Tye van verkwoking
Van die aangesig van Hom
Skyn vir 'n volk
Wat besluit om terug te kom

O Here waai oor ons (Waai Gees van God)
Laat U Koninkryk nou kom
Laat U Gees ons lei (Waai)
By die waarheid uit te kom

O Here waai oor ons (Waai Gees van God)
Oor 'n land en oor 'n volk
Gebroke en verlore
Laat die wind nou kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nuwe wind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid