song lyrics / Danie Botha / Hierdie Kind lyrics  | FRen Français

Hierdie Kind lyrics

Performers Danie BothaMarié Du Toit

Hierdie Kind song lyrics by Danie Botha official

Hierdie Kind is a song in Afrikaans

Wie sou kon dink dat eeue terug soos die profete sê
In Betlehem 'n Kind sou kom wat in 'n krip sou lê

En wie sou kon dink dat hierdie Kind, Maria en Josef se seun
Die sonde van hierdie wêreld
Op Homself sou neem

En wie sou kon glo dat hierdie Kind wat lag, en speel, en sing
Vir al Sy maatjies in die buurt en vir ons die lig sou bring

En wie sou kon raai dat hierdie Kind die wonder laat gebeur
Dat dooies opstaan en dowes hoor en sondaars hul bekeer

En wie sou kon raai dat hierdie Kind vir die wêreld se pyn en nood
As Verlosser aan 'n kruis sou sterf en opstaan uit die dood

En o ek weet, ek weet dit gewis, dat hierdie Kind die Redder is
En o ek glo, ek weet dit gewis, dat hierdie Kind ons hoop en redding is

En o ek weet, ek weet dit gewis, dat hierdie Kind die Redder is
En o ek glo, ek weet dit gewis, dat hierdie Kind ons hoop en redding is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hierdie Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the right of the helmet
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid