song lyrics / Danie Botha / Die Waarheid lyrics  | FRen Français

Die Waarheid lyrics

Performer Danie Botha

Die Waarheid song lyrics by Danie Botha official

Die Waarheid is a song in Afrikaans

Ek wil staan op die toring, op die wagmuur my stel
Ek wil luister om te sê wat die Gees my vertel
Roep tog die manne wat die waarheid wil praat
Wat opstaan vir ons God en die falsheid ook haat

Wat sê wat is reg, die waarheid en die weg?
Jesus is die Koning en Sy Woord alleen gereg
Want die Seun is die Waarheid en die Seun het die lewe
Die bloed het die krag en kan sonde vergewe

Wanneer ons bely, maak die Seun ons vry
Wanneer jy bely, maak die seun jou vry

Die mense verander en die woord word verdraai
Die oes van ons woorde word kragloos gemaai
Duister en donker word die wyser se raad
Geen krag in die wêreld om die waarheid te praat

Wie sal staan en wie sal vertel?
Wie sal nog waarsku daar's 'n Hemel en 'n hel?
Wie gee die rugting en wie gee die raad?
Wie sal kan skei tussen goed en die kwaad?

Want die Seun is die Waarheid en die Seun het die lewe
Die bloed het die krag en kan sonde vergewe
Wanneer ons bely, maak die Seun ons vry
Wanneer jy bely, maak die seun jou vry

O ja, kom maak die Seun jou vry
O ja, dan maak die Seun jou vry

Want die Seun is die Waarheid, die Seun het die lewe
Die bloed het die krag en kan sonde vergewe

Want die Seun is die Waarheid en die Seun het die lewe
Die bloed het die krag en kan sonde vergewe
Wanneer ons bely, maak die Seun ons vry
Wanneer jy bely, maak die seun jou vry

Want die Seun is die Waarheid en die Seun het die lewe
Die bloed het die krag en kan sonde vergewe
Wanneer ons bely, maak die Seun ons vry
Wanneer jy bely, maak die seun jou vry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Waarheid lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid