song lyrics / DJ Ossewa / Briljantjie lyrics  | FRen Français

Briljantjie lyrics

Performer DJ Ossewa

Briljantjie song lyrics by DJ Ossewa official

Briljantjie is a song in Afrikaans

Klap jou hande want jy is brijant, skud die huis nou saam, DJ Ossewa
Alle mense oor die hele land, maak geraas nou saam, DJ Ossewa

Klap jou hande want jy is brijant, skud die huis nou saam, DJ Ossewa
Alle mense oor die hele land, maak geraas nou saam, DJ Ossewa
DJ Ossewa, DJ Ossewa, Ossewa, Ossewa, Ossewa, Osse, Osse

Sit jou linkervoet voor, sit jou linkervoet terug (Terug)
Swaai daai sexy heupe met jou hande op jou rug (Rug)
Een tree regs met jou arms in die lug (Lug)
Draai nou in die rondte met 'n smile of jou gesig (Gesig)

Nou anders om met jou hande langs jou kop (Kop)
En wys vir my jou bril vat 'n slukke van jou dop (Dop)
Maak litte los met jou voete wat skors (Skors)
Klap jou hande hoog in die lug bo jou kop (Kop)

Komaan ons doen die briljantjie
Sit op jou bril en vat jou handjie
Skud daai lyfie, skud jou mandjie
Lug jou kneë en klim die randjie

Komaan ons doen die briljantjie
Sit op jou bril en vat jou handjie
Skud daai lyfie, skud jou mandjie
Lug jou kneë en klim die randjie, briljantjie, briljantjie

Briljantjie

Klap jou hande want jy is brijant, skud die huis nou saam, DJ Ossewa
Alle mense oor die hele land, maak geraas nou saam, DJ Ossewa

Klap jou hande want jy is brijant, skud die huis nou saam, DJ Ossewa
Alle mense oor die hele land, maak geraas nou saam, DJ Ossewa
DJ Ossewa, DJ Ossewa, Ossewa, Ossewa, Ossewa, Osse, Osse

Komaan ons doen die briljantjie
Sit op jou bril en vat jou handjie
Skud daai lyfie, skud jou mandjie
Lug jou kneë en klim die randjie

Komaan ons doen die briljantjie
Sit op jou bril en vat jou handjie
Skud daai lyfie, skud jou mandjie
Lug jou kneë en klim die randjie, briljantjie, briljantjie

Briljantjie

Briljantjie

Briljantjie

Briljantjie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Briljantjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid