song lyrics / DJ Ossewa / Sexy meisie lyrics  | FRen Français

Sexy meisie lyrics

Performer DJ Ossewa

Sexy meisie song lyrics by DJ Ossewa official

Sexy meisie is a song in Afrikaans

O die misvloer is gegooi
En die meisies is genooi
In die hoek sit die band
Hulle speel tog al te grand

Al die mense is oppad
Dan gaan ek 'n meisie vat
Ja my voete het geen keer
En ek soek net meer en meer

Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond

O van ver het hul gery
Om 'n lekker dans te kry
Al die manne van die stad
Kan vanaand 'n kansie vat

Hier's so baie meisies hier
Kyk hoe sit hul teen die muur
Ja vanaand gaan ons laat waai
Almal swaai en almal draai

Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond
Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond

Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond
Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond

Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond
Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond

Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond
Sexy meisie dans met my, sit jou handjie op my sy
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond
Gooi daai lyfie, lekker rond, skier jou voetjies oor die grond
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sexy meisie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid