song lyrics / Clamber Club / Hardloop Saam Met Padda lyrics  | FRen Français

Hardloop Saam Met Padda lyrics

Performers Clamber ClubFrancois Theron

Hardloop Saam Met Padda song lyrics by Clamber Club official

Hardloop Saam Met Padda is a song in Afrikaans

Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda
Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda

Ek is fiets en 'n fiks se gabba
My naam is Jog die padda
Ek kan spring en hop en stop ek hou van drawwe en stap
Ek beweeg my hele lyf van my toon tot by my kuif
Oefen hier oefen daar kyk hoe draf ek ha ha ha

Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda
Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda

Ek kan spring
Ek kan hol
Ek kan huppel
Ek kan jol

Ek kan wikkel
Ek kan skud
Ek kan dans
En ek kan draf o ja

Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda
Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda

Ek is vrolik en ek’s fiks en my naam is Jog die padda
Ek’s skraal en vol van energie, fiks en ek oefen graag
Ek beweeg my hele lyf o van my toon tot by my kuif
Oefen hier en oefen daar kyk hoe draf ek ha ha ha

Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda
Ek’s Jog die padda
Ek’s Jog die Clamber Club padda
Hallo almal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hardloop Saam Met Padda lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid