song lyrics / Andriette / Vergeet My Nie Medley lyrics  | FRen Français

Vergeet My Nie Medley lyrics

Performers AndrietteElizma TheronRicus NelRicusRefentseLiezel Pieters

Vergeet My Nie Medley song lyrics by Andriette official

Vergeet My Nie Medley is a song in Afrikaans

My nooi is in ’n naartjie
My ouma in kaneel
Daar is iemand in anys
Daar’s ’n vrou in elke geur

My nooi is in ’n naartjie
My ouma in kaneel
Daar is iemand in anys
Daar’s ’n vrou in elke geur

Kinders was nog kinders
Toe ons nog kinders was
Tanne tel en grootoog maak
Het ons ouers nooit gebas

‘n Oorveeg met die plathand
Of ‘n pluk hier aan jou oor
Want dinge wat die ouers sê
Moes die kinders glad nie hoor

Loer jy soms deur die sleutelgat?
Dan jok jy jou net vas
Kinders was nog kinders
Toe ons nog kinders was
Want kinders was nog kinders
Toe ons nog kinders was

Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam

Sing ons van waterstrome
Slange en olienhoutbome
En 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan

Ons sing (Ons sing)
Ons speel (Ons speel)
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam

Ek dink terug vanaand
Na my veertiende jaar
Ek was maar pas met standard sewe klaar
En aan hom breed geskouerd gespierd en lank
Hy was die eerste span se beste vlank

Ooh hoo my eerste liefde oooh eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor

Ooh hoo my eerste liefde mmm eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor

Die winteraand is om my
Voor die kaggelvuur se kole
Buite tjank die winde
Soos die wolwe in die berge

Teen die hortjies klap die venster
En herinner my
Aan die klop van jou kneukel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy ver is en dat ek my
Dood verlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
Om my te onthou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
Om my te onthou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
Om my te onthou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
Om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
Om my te onthou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vergeet My Nie Medley lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the left of the camera
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid