song lyrics / Andriette / Pêrel vir 'n Kroon lyrics  | FRen Français

Pêrel vir 'n Kroon lyrics

Performer Andriette

Pêrel vir 'n Kroon song lyrics by Andriette official

Pêrel vir 'n Kroon is a song in Afrikaans

Ek weet jy is naby my, en ek weet dat waar jy jou vlerke sprei
Jy my hart kan kry, jy leef in my vir altyd
Tyd gee en die tyd kan neem, al was jy geleën, was jou hart ′n seën
Ek sal nooit vergeet, my hart sal weet

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

My trane sal water word teen die dorre grond sal ′n blom my wond
Laat genees terwyl ek oor jou huil

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie
Oh, maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: RUDI CLAASE
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Pêrel vir 'n Kroon lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the right of the camera
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid