song lyrics / André Schwartz / Ritme Deur Die Nag lyrics  | FRen Français

Ritme Deur Die Nag lyrics

Performer André Schwartz

Ritme Deur Die Nag song lyrics by André Schwartz official

Ritme Deur Die Nag is a song in Afrikaans

Ritme deur die nag
Daar is 'n stem wat my roep
Ritme deur die nag
Trein wat beur na die stad

Ritme deur die nag
Die stad's lig lok my nou van ver
Ritme deur die nag
Die neon skyn 'n ster

En as ek by jou kom sal ek
Met hartstog jou van elke woord ontneem
En as ek by jou kom sal ek
Geen meer aanvaar, ek's mal oor jou

Ritme deur die nag
Die ligte vlits nou al sneller
Ritme deur die nag
Die stad se tempo 'n drang

Ritme deur die nag
Ek kom al nader aan jou
Ritme deur die nag
Die liegte helder en fel

En as ek by jou kom sal ek
Met hartstog jou van elke woord ontneem
En as ek by jou kom sal ek
Geen meer aanvaar, ek's mal oor jou

Ritme deur die nag
Die pols is wild en word sterker
Ritme deur die nag
Ek weet dat jy vir my wag

Ritme deur die nag
Wild is die baan wat my jaag
Ritme deur die nag
Daar's niks wat my nou gaan keer

Ritme deur die nag
Daar is 'n stem wat my roep
Ritme deur die nag
Ek kom al nader aan jou

Ritme deur die nag
Nou's ek hier by jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ritme Deur Die Nag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid