paroles de chanson / André Schwartz parole / Ritme Deur Die Nag lyrics  | ENin English

Paroles de Ritme Deur Die Nag

Interprète André Schwartz

Paroles de la chanson Ritme Deur Die Nag par André Schwartz lyrics officiel

Ritme Deur Die Nag est une chanson en Afrikaans

Ritme deur die nag
Daar is 'n stem wat my roep
Ritme deur die nag
Trein wat beur na die stad

Ritme deur die nag
Die stad's lig lok my nou van ver
Ritme deur die nag
Die neon skyn 'n ster

En as ek by jou kom sal ek
Met hartstog jou van elke woord ontneem
En as ek by jou kom sal ek
Geen meer aanvaar, ek's mal oor jou

Ritme deur die nag
Die ligte vlits nou al sneller
Ritme deur die nag
Die stad se tempo 'n drang

Ritme deur die nag
Ek kom al nader aan jou
Ritme deur die nag
Die liegte helder en fel

En as ek by jou kom sal ek
Met hartstog jou van elke woord ontneem
En as ek by jou kom sal ek
Geen meer aanvaar, ek's mal oor jou

Ritme deur die nag
Die pols is wild en word sterker
Ritme deur die nag
Ek weet dat jy vir my wag

Ritme deur die nag
Wild is die baan wat my jaag
Ritme deur die nag
Daar's niks wat my nou gaan keer

Ritme deur die nag
Daar is 'n stem wat my roep
Ritme deur die nag
Ek kom al nader aan jou

Ritme deur die nag
Nou's ek hier by jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ritme Deur Die Nag

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'oeil
2| symbole en bas du smiley
3| symbole à gauche de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid