paroles de chanson / André Schwartz parole / Ek Wens Vir Jou 'n Kersfees lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wens Vir Jou 'n Kersfees

Interprète André Schwartz

Paroles de la chanson Ek Wens Vir Jou 'n Kersfees par André Schwartz lyrics officiel

Ek Wens Vir Jou 'n Kersfees est une chanson en Afrikaans

Vanaand gesels ek deurnag met die man in die maan
Maak grappe en laggens skielik vra hy, wat gaan daar aan?
Want van waar ek kyk kry die wêreld so seer
Hy vra toe ons vergeet van die Kindjie ons Heer?
En ek sê nooit
Nee nooit

Ek wens vir jou 'n Kersfees vol vrede soos dit hoort
Ek stuur vir jou geskenke toegedraai in hoop
Ek wens vir jou genade, 'n seëning elke dag
Ek bid jy slaap in liefde
Ek bid jy slaap in liefde elke nag

Ek vra hom oor die nag toe die ster langs hom verskyn
Hy sê dat daardie lig steeds in ons kan skyn
En op daai mooiste nag kon jy kinders stemme hoor
Engele wat juig, die wêreld hoor
En ek sê prys
Prys Sy Naam

Ek wens vir jou 'n Kersfees vol vrede soos dit hoort
Ek stuur vir jou geskenke toegedraai in hoop
Ek wens vir jou genade, 'n seëning elke dag
Ek bid jy slaap in liefde
Ek bid jy slaap in liefde elke nag

Ons vra vir 'n land in harmonie, 'n vrede wat weerklink
'n Dreuning wat steeds sterker word en ons in vrede bind (Ek wens vir jou)

Ek wens vir jou 'n Kersfees vol vrede soos dit hoort (Ek stuur vir jou)
Ek stuur vir jou geskenke toegedraai in hoop
Ek wens vir jou genade, 'n seëning elke dag
Ek bid jy slaap in liefde
Ek wens vir jou 'n Kersfees vol vrede soos dit hoort
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Wens Vir Jou 'n Kersfees

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du nuage
2| symbole à gauche du coeur
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid